Miga Bediening — Die Gees van die Deurbreker

Welkom by Miga Bediening

Die Gees van die Deurbreker

Interdenominale Christelike bediening in Pretoria wat Christene toerus vir geestelike en emosionele herstel deur bevrydingskursusse, persoonlike bediening en gratis hulpbronne.